

Welkom by Tygerberg Gesinskerk
VOLG ONS AANLYN
Ons is baie aktief op Sosiale Media en YouTube.

NUWE 21 Treë
Dissipelskapprogram
21 Treë webtuiste sal teen die
4de Augustus 2025 lewendig wees!
WELKOM
Ons is ‘n Afrikaanse Gesinskerk in die hartjie van Durbanville, Kaapstad.
Kom sê gerus vir ons hallo by die Palm Grove Sentrum, dit sal vir ons lekker wees om jou te ontmoet!
DIENSTYE
Ons nooi jou graag uit om ons dienste by te woon!
Ons algemene dienstye is hier onder beskikbaar, maar vir spesifieke dienste en spesiale tye, druk op die skakel hier onder of kontak ons gerus.
Sondae:
-
Eerste diens is 08:30
-
Tweede diens is 10:00
(Daar is Sondagskool tydens albei dienste)
Bybelstudie: Woensdae om 19h00
*Die 08h30 diens word ook aanlyn uitgesaai op Youtube.com/gesinskerk

ONS VISIE
Dit is die Visie van Tygerberg Gesinskerk om `n Geestelike Tuiste vir die mense in en van ons tyd te skep.

Om in liefde te leef teenoor God en ons naaste, terwyl ons dissipels maak, hulle doop en leer om alles te onderhou soos Christus beveel het.
ONS MISSIE
Opkomende Byeenkomste
- Ontdek 101Sun, 24 AugCape Town
- Ontdek 401Sun, 24 AugCape Town
- Aand van Lofprysing en AanbiddingSun, 21 SeptCape Town
MAAK KONTAK
Palm Grove Centre, 21 Main St, Durbanville, Cape Town, 7550, South Africa
087 255 5827