
ONS STORIE
3 FEBRUARIE 2008 > DIE BEGIN!
Tygerberg Gesinskerk is geplant op 3 Februarie 2008. Dit is ons droom om te sien hoe mense van alle ouderdomme die Here Jesus ontmoet as hul Verlosser, hulle in kontak te bring met ander gelowiges, hulle dan uit te daag om hul bediening te ontdek en die Here te eer in hul lewens.
“Die Here het vir my en Tanja reeds in 2001 oortuig om `n gemeente te kom plant in Durbanville, Kaapstad. Maar die tyd was toe nie reg nie. Ek het vir 5 jaar onder die beste mentor wat die Here kon kies gewerk. Ds. Jacob Maree is die leier van Bloemfontein Baptiste kerk en het daardie gemeente in 1991 gestig. Die gemeente is reeds die grootste Baptiste Gemeente in ons land. Is jy opsoek na `n gemeente waar jy die Here kan aanbid en `n praktiese boodskap kan hoor? Kom vind jou geestelike Tuiste…” – Ds Johan
ONS LERAARS
Ontmoet die leraars van Tygerberg Gesinskerk

JOHAN DELPORT
Hoofleraar

CHRIS HEUNIS
Leraar / Berading

Kenneth Woodward
Leraar en Aanbiddingsleier

PERSONEEL
Ons personeel is baie passievol en vol lewe! Dit is vir ons 'n groot voorreg om die gemeente te kan bedien.

JOHAN DELPORT
Hoofleraar

CHRIS HEUNIS
Leraar / Berading

Kenneth Woodward
Leraar en Aanbiddingsleier

CHRIS VAN SCHALKWYK
Fasiliteitsbestuurder / Jeug

TANJA DELPORT
Sondagskool

ANNECKE MARAIS
Ontvangs
.png)
Glichelle Delport
Aanlyn Bedienings

JENNY MALI
Ons hero wat alles op hul plek hou!