top of page

Opstanding-Sondag… 'n LeĆ« graf (Joh 20:1-10)



Lees vandag - Matt. 28:1-8; Mark 16:1-6; Luke 24:1-11; Joh 20:1-10


Op die eerste dag van die nuwe week het die engele wat die graf bewaak het die steen voor die graf weggerol en uitgeroep:" Hy is nie meer hier nie want Hy het opgestaan" Hy maak alles oop. In die donker van hierdie wĆŖreld maak Hy vir ons oop sodat elkeen 'n toekoms en hoop kan hĆŖ. Nou sal my en jou lewe ook nie meer eindig met 'n graf nie, maar met die opstanding uit die dood. Hy kom maak vir ons 'n deur oop, sodat ons elkeen 'n toekoms kan hĆŖ. Want Hy lewe en wil dat ons ook lewe.


Versprei die Woord – SHARE dit asb!

Ā 
Ā 
Ā 

087 255 5827

Palm Grove Centre, 21 Main St, Durbanville, Cape Town, 7550, South Africa

©2021 by Gesinskerk. Proudly created with Wix.com

bottom of page