top of page
riaan222

Saterdag… 'n Graf in die tuin (Mat 27:59)



Lees vandag - Matt.27:62-66; Luke 23:56


Josef van Arimathea verkry toestemming dat Jesus se liggaam in 'n graf gelê kan word. Nikodemus daag op met mirre en balsam die lyk van Jesus. Die lyk word met linne toegedraai en in die graf gelê. Pilatus stuur wagte om die graf te verseël en op te pas. Toe die graf die volgende oggend leeg is kon elkeen weet dit was nie deur mensehande nie


Versprei die Woord – SHARE dit asb!


166 views0 comments

Comments


bottom of page