Johan Delport - March 8, 2015

Gideon - die klein GROOT man!

"Die Here is by jou, dapper man" - Rig 6:12 Hoe groot is jy? Hoe Groot is jou God? TEKS: Rigters 6-7 1. Die Here sien jou potentsiaal 2. Die Here stel jou in staat 3. Die Here is geduldig met jou 4. Die Here gee die oorwinning Jy en die Here is altyd 'n meerderheid!

Scripture References: Judges 6:1-25

From Series: "3 Rigters: Gideon, Simson en Sameul"

More Messages

Powered by Series Engine