Johan Delport - January 29, 2017

1000 Dankies

Enkel boodskappe

Waarom is Dankbaarheid so belangrik: 1. Dit wys dat ek `n kind van die Here is 2. Dit fokus my aandag op God 3. Dit is `n geestelike antidepressant 4. Dit is wat God van my verwag Hoe wys ek dankbaarheid: 1. Deur om God te dank 2. Deur om mense te waardeer 3. Deur om jou seëninge te tel

From Series: "Enkel boodskappe"

More Messages

Powered by Series Engine