fbpx

Johan Delport - February 5, 2017

Nuwe Hoofstukke

Enkel boodskappe

Die lewe van Moses Nuwe Hoofstukke Teks: Eks 2:23-25 God word nie geïntimideer deur my lewe, probleme of tekortkominge nie. Wanneer begin n nuwe hoofstuk: 1. Soms wanneer ek n bo-natuurlike ingryp beleef 2. Soms wanneer ek n groot lewensfout maak 3. Soms wanneer ek n persoonlike ontmoeting met God het - Moses by die braambos 4. Soms wanneer die Here my roep vir n spesifieke taak - Moses lei die volk Raad vir nuwe Hoofstukke in my lewe: 1. Pasop vir die hart (emosie) 2. Bly waar is jy is solank jy kan 3. Bid vir onderskeid 4. Skuif - skuif hard en skuif vinnig –

From Series: "Enkel boodskappe"

More Messages

Powered by Series Engine