Riaan le Roux - September 18, 2016

Waarom is ons hier? (Proefpreek: Riaan le Roux)

Waarom is ons hier? Hoofteks: Matt. 22:34-40, 28:18-20 Met my hele wese moet ek: 1. God liefhê (Deut. 6:4-5) 2. My medemens liefhê (Lev. 19:18, Joh. 13:34-35) Met my hele lewe moet ek dissipels maak deur: 1. My Gedrag (1 Kor. 11:1, 1 Tim. 4:16) 2. My Getuienis (2 Kor. 5:11) 3. My uitnodiging (Ps. 122:1, Joh. 1:40-41)

From Series: "Proefpreke"

More Messages from Riaan le Roux...

Powered by Series Engine