1. Jy is 'n saad wat geplant is (Jer 1:5, Spr 3:5, Jes 43:4, Job 12:9-10)
2. Waar-in en in Wie is jy gewortel (Kol 2:6-7, Rom 11:16, Ps 25:1-6)
3. Jy groei in 'n unieke, spesiale en spesifieke boom (Ps 139:13-18, Ef 12:10)
4. Wat gebeur as die veldbrand kom en hoe maak ek my lewe brandbestand? (Joh 16:33, Ps 147:3-6, 1 Pet 1:7, Jes 41:10, Ps 31:23-24, 1 Kor 16:13, Jos 1:9)
5. My takke gee skuiling en ek gee skadu, maar dra ek die regte vrug? (Heb 6:10, Luk 6:44-45, Gal 5:22-23, Ps 1:3)