Johan Delport - July 31, 2016

5 Solas - Deel 2 - Sola Scriptura

Hoofteks: 2 Tim 3:10-17 Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en 'n regte lewenswyse te kweek, sodat die man [en vrou] wat in diens van God staan, volkome voorberei en toegerus sal wees vir elke goeie werk.

From Series: "5 Ononderhandelbares van ons Geloof"

More Messages Associated With "Woord van God"...

Powered by Series Engine