• Bybelse Idiome

    Nuwe Reeks vanaf 1 Augustus 2021

Welkom by Tygerberg Gesinskerk

Ons is ‘n Afrikaanse Gesinskerk in die hartjie van Durbanville, Kaapstad.

Kom sê gerus vir ons hallo by die Palm Grove Sentrum, dit sal vir ons lekker wees om jou te ontmoet!

ONS FOKUS OP

  • Familie

  • Geestelike Groei

    Geestelike Groei

  • Dissipelskap

Word deel van ons aanlyn familie op Facebook.

Ons is `n warm gemeente waar almal streef na geloofsgroei. Jy sal ons gemeente geniet. Kom, vind jou Geestelike Tuiste…

Luister Aanlyn

Wil nie ‘n preek mis nie? Of dalk die boodskap weer luister op die pad?

Al ons boodskappe se klank opnames is beskikbaar as ‘n Potgooi op al die groot platforms.

Video opnames en lewendinge uitsendings is op YouTube te vinde.

Aanlyn Dienstye

Ons dienste word tans aanlyn uitgesaai op Sondagoggende om 08:30. Die dienste kan gevolg word op YouTube by www.youtube.com/gesinskerk

Kinderkerk en Sondagskool word tans aanlyn bedien deur die Kruiskids YouTube Kanaal: https://www.youtube.com/channel/UCxg__yW0jyrTxXJN08NvCpA

Kontak Ons

2 + 2 = ?