Welkom by Tygerberg Gesinskerk
VOLG ONS AANLYN
Ons is baie aktief op Sosiale Media en YouTube.
WELKOM
Ons is ‘n Afrikaanse Gesinskerk in die hartjie van Durbanville, Kaapstad.
Kom sê gerus vir ons hallo by die Palm Grove Sentrum, dit sal vir ons lekker wees om jou te ontmoet!
DIENSTYE
Ons nooi jou graag uit om ons dienste by te woon!
Ons algemene dienstye is hier onder beskikbaar, maar vir spesifieke dienste en spesiale tye, druk op die skakel hier onder of kontak ons gerus.
Sondae:
Dienstyd is 09h00.
(Daar is Sondagskool tydens die diens)
Bybelstudie: Woensdae om 19h00
*Die 09h00 diens word ook aanlyn uitgesaai op Youtube.com/gesinskerk
ONS VISIE
Dit is die Visie van Tygerberg Gesinskerk om `n Geestelike Tuiste vir die mense in en van ons tyd te skep.
Om in liefde te leef teenoor God en ons naaste, terwyl ons dissipels maak, hulle doop en leer om alles te onderhou soos Christus beveel het.
ONS MISSIE
Opkomende Byeenkomste
- 05 May 2024, 18:00 – 02 Jun 2024, 20:00“Esra het hom gewy aan die wet van die Here. Hy wou dit in die praktyk toepas en Israel elke voorskrif en bepaling leer.” (Esra 7:10) Esra het dit sy doel gemaak om die Woord van die Here op so `n manier aan die Israeliete te leer dat hulle dit daagliks kon toepas.
MAAK KONTAK
Palm Grove Centre, 21 Main St, Durbanville, Cape Town, 7550, South Africa
087 255 5827